Verwandte Artikel zu Vlooi Se Partytjie: Fase 2 (Storieboom: Stamstories)

Vlooi Se Partytjie: Fase 2 (Storieboom: Stamstories) - Softcover

 
9780195709964: Vlooi Se Partytjie: Fase 2 (Storieboom: Stamstories)

Zu dieser ISBN ist aktuell kein Angebot verfügbar.

Inhaltsangabe

Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.

Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.

Reseña del editor

Die oxford storieboom is 'n opwindende aanvangsleesreeks waarin daar van die standpunt uitgegaan word dat selfs leerders wat nog nie gereed is om simbole te interpreteer nie, wel belangstel in stories en hierdie stories kan interpreteer en weergee. Die reeks maak gebruik van 'n holistiese taalbenadering en is gestruktureer om alle leerders te stimuleer. Die titels in fase 2 bestaan uit humoristiese illustrasies en volledige stories wat een sin per bladsy dek. Die teks en illustrasies is nou verwant sodat leerders die teks en prente met mekaar kan skakel deur middel van die eerste sleutelwoorde.

„Über diesen Titel“ kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.

(Keine Angebote verfügbar)

Buch Finden:



Kaufgesuch aufgeben

Sie finden Ihr gewünschtes Buch nicht? Wir suchen weiter für Sie. Sobald einer unserer Buchverkäufer das Buch bei AbeBooks anbietet, werden wir Sie informieren!

Kaufgesuch aufgeben