Verwandte Artikel zu Raap

Raap - Softcover

Uys, Gerhard

 
9780620645942: Raap

Inhaltsangabe

Lukas Gideon Uys en Motswedi Gabriel Dawid Mokoena is alleen op die plaas na die wegraping. Bo Carnavon trek 'n rookwolk al vir weke. Hulle gaan een of ander tyd moet dorptoe om te kyk of daar mense is om te red.

Raap speel af tydens die zombie-apokalips. Die dooies loop op die aarde, die bloed gaan spat, die honde gaan byt, skote gaan klap.

Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.