Kamikaze - Softcover

Rensburg, Rudie Van

 
9780795801532: Kamikaze

Inhaltsangabe

Kassie Kasselman is kriewelrig. Sy lewe lank poeliesman gewees, maar wat hy nóú alles oor die SAPD lees . . . Hy't juis 'n ander werksaanbod. En dan kom hy teen die grieseligste booswig nóg te staan, en moet blitsig slim skuiwe bedink om die Pion van die bord af te vee. Spioenasie, wapenhandelkorrupsie en 'n moordenaar uit jou nagmerries . . .

Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.

Über die Autorin bzw. den Autor

Rudie van Rensburg is in Bloemfontein gebore. Hy begin sy loopbaan as joernalis by Die Volksblad, was medestigter en uitgewer van Bloemnuus, en later redakteur van Die Ekonoom. In 1987 verhuis hy Kaap toe. Rudie se skilderye is opgeneem in versamelings in SuidAfrika en oorsee. Kamikaze is sy vyfde roman, na Slagyster, Kopskoot, Judaskus en Pirana.

„Über diesen Titel“ kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.