Speurder superintendent Braam van der Merwe word in die vroeë oggendure wakker gebel en ontbied na ’n moordtoneel in Hillbrow. Die lyk behoort aan dié van ’n jong, pragtige dame. Dit lyk asof die moord uit woede en haat gepleeg is. Wat net soos nog ’n moordsyfer binne die Suid-Afrikaanse geweldsmisdaad-konteks lyk, verander binnekort in iets baie meer kompleks soos wat die lyke begin ophoop; die werk van ’n reeksmoordenaar wat homself “Die Reiniger” noem. ’n Waansinnige wie se moordtog jare teruggaan. Braam en sy span ondersoekers bevind hulself in die web van ’n meesterbrein-maniak wat altyd een stap voor is. Hoe meer klippe omgekeer word, hoe meer raaisels duik op. Gaan Die Reiniger gestop word? En is Braam, met sy donker verlede, self psigologies opgewasse vir die pad wat voorlê?
Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.
Anbieter: GreatBookPrices, Columbia, MD, USA
Zustand: As New. Unread book in perfect condition. Bestandsnummer des Verkäufers 41331036
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: GreatBookPrices, Columbia, MD, USA
Zustand: New. Bestandsnummer des Verkäufers 41331036-n
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: California Books, Miami, FL, USA
Zustand: New. Print on Demand. Bestandsnummer des Verkäufers I-9781697945973
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: GreatBookPricesUK, Woodford Green, Vereinigtes Königreich
Zustand: As New. Unread book in perfect condition. Bestandsnummer des Verkäufers 41331036
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: GreatBookPricesUK, Woodford Green, Vereinigtes Königreich
Zustand: New. Bestandsnummer des Verkäufers 41331036-n
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: CitiRetail, Stevenage, Vereinigtes Königreich
Paperback. Zustand: new. Paperback. Speurder superintendent Braam van der Merwe word in die vroee oggendure wakker gebel en ontbied na 'n moordtoneel in Hillbrow. Die lyk behoort aan die van 'n jong, pragtige dame. Dit lyk asof die moord uit woede en haat gepleeg is. Wat net soos nog 'n moordsyfer binne die Suid-Afrikaanse geweldsmisdaad-konteks lyk, verander binnekort in iets baie meer kompleks soos wat die lyke begin ophoop; die werk van 'n reeksmoordenaar wat homself "Die Reiniger" noem. 'n Waansinnige wie se moordtog jare teruggaan. Braam en sy span ondersoekers bevind hulself in die web van 'n meesterbrein-maniak wat altyd een stap voor is. Hoe meer klippe omgekeer word, hoe meer raaisels duik op. Gaan Die Reiniger gestop word? En is Braam, met sy donker verlede, self psigologies opgewasse vir die pad wat voorle? This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. Bestandsnummer des Verkäufers 9781697945973
Anzahl: 1 verfügbar