Verwandte Artikel zu GOD RED MY TIEN KEER VAN DIE DOOD: Die ware verhaal...

GOD RED MY TIEN KEER VAN DIE DOOD: Die ware verhaal van wonderwerke en Profetiese drome vir Suid-Afrika se toekoms - Softcover

HELBERG, JOHAN GERHARD

 
9798264893995: GOD RED MY TIEN KEER VAN DIE DOOD: Die ware verhaal van wonderwerke en Profetiese drome vir Suid-Afrika se toekoms

Inhaltsangabe

Hoeveel keer kan ’n mens aan die dood ontkom voordat jy besef dit is nie toeval nie?
In hierdie boek vertel ek hoe ek meer as tien keer wonderbaarlik van doodsgevaar gespaar is, van 'n engel wat my op bonatuurlike wyse beskerm het en van goddelike drome oor die toekoms van Suid-Afrika.

Tog, deur al hierdie gebeure, het ek besef: God se hand was altyd oor my lewe. Hierdie boek is nie ’n sprokie nie maar die ware verhaal van ’n kind wat van tragedie na genade gelei is.

Dis n reis van 'n goddelose rebel wat deur hartseer en 'n motorfietsongeluk uiteindelik God gevind het, 'n reis van genade, beskerming, hoop en geloof. As God my kon red, kan Hy vir jou ook.

Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.