Lourette Greyling is ’n briljante geologiestudent. Sy is veral geïnteresseerd in die redes en uitwerking van aardverwarming en spandeer ure in die koepel-laboratorium wat haar vader aan haar nagelaat het. Alhoewel haar professore verskil van haar, glo sy in haar navorsing en haar broer, Wickus, ook ’n geologiestudent in sy derde jaar, ondersteun haar volkome.
Totdat sy die vreemde verskynsel deur haar teleskoop waarneem. Iets of iemand kommunikeer met haar, maar die verskyning van die glimmende blink ruimtetuig oortref haar verwagtinge! Wat meer is, die enigmatiese ruimtewese, Maques van die planeet Proxima, word deel van haar daaglikse lewe, hy praat haar taal en boesem vertroue in.
Hy glo in haar navorsing omdat hy kan bewys wat met planete gebeur uit onkunde. Tot haar vreugde nooi hy haar om saam met hom die ruimte in te vaar. Sy beleef die uitwerking van aardverwarming op verskillende planete en besef dat die studie van die buitenste ruim soveel meer ingewikkeld is as wat sy ooit kon dink.
Dit word die ondervinding van ’n leeftyd, maar hoe gaan sy al hierdie kennis wat sy in hierdie verspotte reis deur die heelal beleef het, aan haar mense oordra en hulle oortuig dat hulle besig is om planeet Aarde te vernietig?
Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.
Anbieter: California Books, Miami, FL, USA
Zustand: New. Print on Demand. Bestandsnummer des Verkäufers I-9798391182726
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: PBShop.store US, Wood Dale, IL, USA
PAP. Zustand: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Bestandsnummer des Verkäufers L2-9798391182726
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Vereinigtes Königreich
PAP. Zustand: New. New Book. Shipped from UK. Established seller since 2000. Bestandsnummer des Verkäufers L2-9798391182726
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: Ria Christie Collections, Uxbridge, Vereinigtes Königreich
Zustand: New. In English. Bestandsnummer des Verkäufers ria9798391182726_new
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: CitiRetail, Stevenage, Vereinigtes Königreich
Paperback. Zustand: new. Paperback. Lourette Greyling is 'n briljante geologiestudent. Sy is veral geinteresseerd in die redes en uitwerking van aardverwarming en spandeer ure in die koepel-laboratorium wat haar vader aan haar nagelaat het. Alhoewel haar professore verskil van haar, glo sy in haar navorsing en haar broer, Wickus, ook 'n geologiestudent in sy derde jaar, ondersteun haar volkome. Totdat sy die vreemde verskynsel deur haar teleskoop waarneem. Iets of iemand kommunikeer met haar, maar die verskyning van die glimmende blink ruimtetuig oortref haar verwagtinge! Wat meer is, die enigmatiese ruimtewese, Maques van die planeet Proxima, word deel van haar daaglikse lewe, hy praat haar taal en boesem vertroue in. Hy glo in haar navorsing omdat hy kan bewys wat met planete gebeur uit onkunde. Tot haar vreugde nooi hy haar om saam met hom die ruimte in te vaar. Sy beleef die uitwerking van aardverwarming op verskillende planete en besef dat die studie van die buitenste ruim soveel meer ingewikkeld is as wat sy ooit kon dink. Dit word die ondervinding van 'n leeftyd, maar hoe gaan sy al hierdie kennis wat sy in hierdie verspotte reis deur die heelal beleef het, aan haar mense oordra en hulle oortuig dat hulle besig is om planeet Aarde te vernietig? This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. Bestandsnummer des Verkäufers 9798391182726
Anzahl: 1 verfügbar