Marina is middeljarig, en sukkel om van die seerkry en herinneringe aan gister en die verlede ontslae te raak. Sy bevind haarself aan die Kaapse weskus in ‘n lieflike vissershuisie wat sy self gerestoureer het. Dis ook hier waar sy onverwags weer haar jeugliefde raakloop.
Intussen is daar so baie dinge wat verhoed dat sy normaal kan aangaan. Sy moet onder andere haar vorige huwelik beëindig, maar kry haar eks nêrens opgespoor nie. Daar is ook die gesinsgeweld, en sy humeurigheid en manipulasie wat blywende letsels gelaat het, wat syself en die kinders moet verwerk. Nuwe verhoudings is dus soort van taboe, indien sy nie kan vrede maak met dit wat in die verlede met haar gebeur het nie. Dit kan nuwe verhoudings lelik in die wiele ry.
Dan maak Hendrik egter weer skielik sy opwagting, en die poppe begin behoorlik dans wanneer hy Bernard in haar geselskap aantref. Sal Bernard die toets van die tyd kan deurstaan, of sal hulle maar weer soos tevore van mekaar afsien? Daar is ook die mooie Lani wat gereeld in Bernard se geselskap aangetref word, waarmee rekening gehou moet word. Sy het haarself alreeds in sy besigheid en privaatsake ingewurm om te sorg dat sy die aantreklike sakeman vir haarself inpalm.
Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.
Anbieter: PBShop.store US, Wood Dale, IL, USA
PAP. Zustand: New. New Book. Shipped from UK. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Bestandsnummer des Verkäufers L0-9798404311839
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: Chiron Media, Wallingford, Vereinigtes Königreich
PF. Zustand: New. This item is printed on demand. Brand new book, sourced directly from publisher. Dispatch time is 6-7 days from our warehouse. Book will be sent in robust, secure packaging to ensure it reaches you securely. Bestandsnummer des Verkäufers 6666-IUK-9798404311839
Anzahl: 20 verfügbar
Anbieter: PBShop.store UK, Fairford, GLOS, Vereinigtes Königreich
PAP. Zustand: New. New Book. Delivered from our UK warehouse in 4 to 14 business days. THIS BOOK IS PRINTED ON DEMAND. Established seller since 2000. Bestandsnummer des Verkäufers L0-9798404311839
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: AHA-BUCH GmbH, Einbeck, Deutschland
Taschenbuch. Zustand: Neu. Neuware. Bestandsnummer des Verkäufers 9798404311839
Anzahl: 2 verfügbar
Anbieter: CitiRetail, Stevenage, Vereinigtes Königreich
Paperback. Zustand: new. Paperback. Marina is middeljarig, en sukkel om van die seerkry en herinneringe aan gister en die verlede ontslae te raak. Sy bevind haarself aan die Kaapse weskus in 'n lieflike vissershuisie wat sy self gerestoureer het. Dis ook hier waar sy onverwags weer haar jeugliefde raakloop. Intussen is daar so baie dinge wat verhoed dat sy normaal kan aangaan. Sy moet onder andere haar vorige huwelik beeindig, maar kry haar eks nerens opgespoor nie. Daar is ook die gesinsgeweld, en sy humeurigheid en manipulasie wat blywende letsels gelaat het, wat syself en die kinders moet verwerk. Nuwe verhoudings is dus soort van taboe, indien sy nie kan vrede maak met dit wat in die verlede met haar gebeur het nie. Dit kan nuwe verhoudings lelik in die wiele ry. Dan maak Hendrik egter weer skielik sy opwagting, en die poppe begin behoorlik dans wanneer hy Bernard in haar geselskap aantref. Sal Bernard die toets van die tyd kan deurstaan, of sal hulle maar weer soos tevore van mekaar afsien? Daar is ook die mooie Lani wat gereeld in Bernard se geselskap aangetref word, waarmee rekening gehou moet word. Sy het haarself alreeds in sy besigheid en privaatsake ingewurm om te sorg dat sy die aantreklike sakeman vir haarself inpalm. This item is printed on demand. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. Bestandsnummer des Verkäufers 9798404311839
Anzahl: 1 verfügbar
Anbieter: moluna, Greven, Deutschland
Zustand: New. Bestandsnummer des Verkäufers 599269893
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar