'n Vrou sê op TV dat sy haar indrukke van die lewe te boek gestel het en skielik wil almal die boek koop om te deel in haar belewing en weergawe van die lewe.
Nonsies, sê my kop vir my. Dit is nie uniek nie. Enigeen met 'n skerp waarneming van die wonderlike lewe wat ons gegun word, kan dit doen. Dit is nou om te kan neerskryf wat ervaar is of word en om dit so akkuraat te doen dat die deler dit kan meemaak, meeleef, meevoel en geniet.
Te veel mooi gaan verlore omdat te veel mense vasval in die beklemtoning van die minder mooie, die traumatiese of die verskriklike wat angs meegebring het. Dit is egter deel van die realiteit en dit sou dom wees om hierdie minder mooie in ons lewens te ignoreer.
Die kuns lê dalk daarin om die minder mooie te omskep in ‘n gewig wat tuishoort op die ander weegkant van die skaal teenoor die mooie. Dan leef ons in balans en verstaan ons beide weegpunte beter.
Hierdie bundel eenvoudige sketse het dalk juis dit ten doel – om balans in die belewing van dinge in ons lewe te reflekteer...
Die Inhaltsangabe kann sich auf eine andere Ausgabe dieses Titels beziehen.
Anbieter: California Books, Miami, FL, USA
Zustand: New. Print on Demand. Bestandsnummer des Verkäufers I-9798666351628
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: Rarewaves.com USA, London, LONDO, Vereinigtes Königreich
Paperback. Zustand: New. Bestandsnummer des Verkäufers LU-9798666351628
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: Rarewaves USA United, HEBRON, KY, USA
Paperback. Zustand: New. Bestandsnummer des Verkäufers LU-9798666351628
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar
Anbieter: CitiRetail, Stevenage, Vereinigtes Königreich
Paperback. Zustand: new. Paperback. 'n Vrou se op TV dat sy haar indrukke van die lewe te boek gestel het en skielik wil almal die boek koop om te deel in haar belewing en weergawe van die lewe. Nonsies, se my kop vir my. Dit is nie uniek nie. Enigeen met 'n skerp waarneming van die wonderlike lewe wat ons gegun word, kan dit doen. Dit is nou om te kan neerskryf wat ervaar is of word en om dit so akkuraat te doen dat die deler dit kan meemaak, meeleef, meevoel en geniet. Te veel mooi gaan verlore omdat te veel mense vasval in die beklemtoning van die minder mooie, die traumatiese of die verskriklike wat angs meegebring het. Dit is egter deel van die realiteit en dit sou dom wees om hierdie minder mooie in ons lewens te ignoreer. Die kuns le dalk daarin om die minder mooie te omskep in 'n gewig wat tuishoort op die ander weegkant van die skaal teenoor die mooie. Dan leef ons in balans en verstaan ons beide weegpunte beter. Hierdie bundel eenvoudige sketse het dalk juis dit ten doel - om balans in die belewing van dinge in ons lewe te reflekteer. Shipping may be from our UK warehouse or from our Australian or US warehouses, depending on stock availability. Bestandsnummer des Verkäufers 9798666351628
Anzahl: 1 verfügbar
Anbieter: Rarewaves.com UK, London, Vereinigtes Königreich
Paperback. Zustand: New. Bestandsnummer des Verkäufers LU-9798666351628
Anzahl: Mehr als 20 verfügbar