9780624005698 - jan van riebeeck en sy gesin [unknown binding] by boeseken, a. j (2 Ergebnisse)

- Hardcover
- Erstausgabe
Anbieter: Eaglestones, Oudtshoorn, SüdafrikaEaglestones
Verkäufer/-in kontaktierenVerkäufer/-in mit 5 SternenZustand: Gebraucht - Gut
EUR 304,11
EUR 55,00 VersandVersand von Südafrika nach USAAnzahl: 1 verfügbar
Hardcover. Zustand: Very Good. Zustand des Schutzumschlags: Very Good. First Edition. Op die Kaapse strandgebied, in die "poffertjeskraam" van die namaak-Culemborg tydens die Drie-Eeuefees in 1952, het dr. Böeseken die gedagte gekry: om al die dokumentêre gegewens en die magdom nuut gepubliseerde feite oor Jan van Riebeeck in éé…n boek saam te vat. Nou het Jan van Riebeeck en sy Gesin verskyn - vir die eerste keer in Afrikaans die volledige verhaal van die stigter van Suid-Afrika. Dr. Böeseken is 'n kenner van Van Riebeeck en sy stigtingswerk, en sy gee hier 'n dieptebeeld van dié merkwaardige man en sy rol in die geskiedenis - van voor sy geboorte tot ná sy dood. Meer as twintig jaar lank het sy op sy spoor gebly en die argiewe in Kaapstad en in Nederland, selfs in Malakka, gefynkam op soek na antwoorde op die vraag: Watter soort mens was Van Riebeeck werklik? Uit die verhaal leer die leser 'n man ken wat nie net taktvol en regverdig kon wees nie, maar ook opvlieënd en koppig; wat deeglik beplan het, en tog voortvarend en impulsief kon handel; wat lank voor enigiemand anders besef het dat hy aan die Kaap werk van blywende betekenis gedoen het; wat nooit tou opgegooi het nie, ondanks die hardnekkige weiering van die Here XVII om hom tot 'n hoër rang te bevorder, en ten spyte van al die verwoestende storms in die vreemde nuwe land. 'n Interessante kentering in sy persoonlikheid kom ook aan die lig. Die eerste vyf jaar aan die Kaap het hy onverpoos geswoeg - in die hoop dat hy met bevordering na die Ooste gestuur sou word. Toe hy besef hy hoop op 'n leë belofte, het hy berus, hom gevestig, begin saai en geoes. Gaandeweg het selfs die inheemse bevolking, wat eers "een brutale hoop" was, sy aandag al hoe meer geboei. Jan van Riebeeck en sy Gesin bevat 'n rykdom van feitemateriaal, toegelig met 40 foto's van mense, plekke, kaarte en handskrifte. Maar in die hande van 'n meester soos dr. Böeseken word die feite 'n aangrypende verhaal van 'n man, sy twee Marias en sy nege kinders in die vreemde. Dis 'n verhaal van moed en ontbering, van siekte en dood, veral van verydeling, maar ook van goeie hoop. ---------------------------------------------------------------------------------------- 252 bladsye insluitend index en swart-en-wit fotos ------------------ Orders over $100.00 are shipped using tracked courier delivery services. Size: Approx 6" Wide - 9" Tall.

- Hardcover
- Erstausgabe
Anbieter: Chapter 1, Johannesburg, GAU, SüdafrikaChapter 1
Verkäufer/-in kontaktierenVerkäufer/-in mit 5 SternenZustand: Gebraucht - Befriedigend
EUR 88,15
EUR 25,00 VersandVersand von Südafrika nach USAAnzahl: 1 verfügbar
Hardcover. Zustand: Good. Zustand des Schutzumschlags: Good. First Edition. From the collection of Ex-Municipal library with stamp marks and a small library code on the spine of the book. There are old tape residue marks form the removal of a previous library plate on the front inner board and minor scuffed marks on the front fr…ee end paper page. Publication of 285 pages. The dust jacket is a little shelf rubbed and a touch edge worn. The boards are in good condition. There are light spill marks on the spine of the book and on the edges of the first few pages. No text is affected, the text remains bright and clear. Tightly bound and presented in cellophane. The binding is excellent. GK. Our orders are shipped using tracked courier delivery services.